Moraea elegans

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Poutulp
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Moraea
Spesie:
M. elegans
Binomiale naam
Moraea elegans
Jacq., (1797)
Sinonieme
  • Homeria elegans (Jacq.) Sweet
  • Homeria metelerkanpiae L.Bolus
  • Homeria spicata (Ker Gawl.) Sweet
  • Moraea spicata Ker Gawl.
  • Sisyrinchium elegans (Jacq.) Willd.

Moraea elegans is 'n plant en geofiet wat tot die genus Moraea behoort en deel van die fynbos en renosterveld is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Stellenbosch tot by Bredasdorp voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 600 km². Die plant het reeds 60-80% van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en die oorblywende subpopulasies is gefragmenteer. Gewasverbouing en indringerplante is steeds 'n bedreiging.

Galery[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]